Terug na soekresultate

Sensitax

Ons bedien kleinsake-eienaars wat hul boekhouding en belasting indienings wil uitkontrakteur, en verskaf gemoedsrus dat hulle sake doeltrefend na omgesien word.

Ons verskaf die volgende dienste:
Rekenmeester dienste
Boekhouding
Besigheidsadvies
Belasting dienste
Boedel beplanning
Boedel administrasie

Voordele van ons dienste:
Ons help u om te voldoen aan SARS se vereistes.
Ons maak seker u haal spertye.
Ons maak seker u rekords by SARS, CIPC, Meester van die Hooggeregshof en Departement Arbeid is op datum.

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie