Terug na soekresultate

ULULA Produksies

Dokumentêre programme oor Afrikanergeskiedenis

Ulula Produksies vervaardig dokumentêre programme in uitsaaiformaat oor Afrikanergeskiedenis en stel dit in DVD-formaat beskikbaar. Tans is 3 programme oor die Anglo-Boereoorlog, 2 programme oor die ontstaan en ontwikkeling van Afrikaans en 4 programme oor die ontstaan en ontwikkeling van Apartheid tot die hede, beskikbaar. Sien webwerf:   https://ulula.lupr.co.za

Deel die Besigheid

Resensies

Lion of the Western Transvaal

Rated 5 out of 5
November 20, 2021

Lion of the Western Transvaal have been using it in my Social Science classes with extremely good results. Kids become more interested in History and lively discusdions evolve.

Gertina vd Metwe

Skryf 'n resensie