Terug na soekresultate

Die Bees

Gemaklik en stylvolle klere vir elke Stads-of Plaasjapie

Die Bees het ontstaan in 2018 deur Sydney, ‘n gewillige entrepreneur wat groot drome droom.

Die handelsmerk het verskeie produkte en dienste deurgeloop tot dat ons die regte produkte tee gekom het wat naam gemaak het vir Die Bees. Ons reeks van t-hemde en keps opsies is aanlyn beskikbaar en jy kan ons ook by gewilde Afrikaanse feeste raakloop. Die Bees se reeks is idiaal vir die ‘plat op die aarde’ mens wat daarvan hou om gemaklik aan te trek maar steeds stylvol te lyk.

So hoekom die naam “Die Bees”?“

Bees” is ‘n familie bynaam wat bekend is aan Sydney en het groot geword met die naam, daarom was dit ‘n briljante idee om die naam vir die handelsmerk te gebruik omdat Sydney ‘n familie konneksie met die naam en die handelsmerk wou he.

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie