Terug na soekresultate

Stone

Strategie – Kommunikasie – Konsultasie

Stone is ‘n strategiese- en kommunikasie konsultant firma wat sedert 2008 aansienlike waarde tot gerespekteerde handelsmerke en kliënte organisasies voeg.

Stone se goeie strategiese denke en gedetailleerde implementeringsmetodologieë verseker duidelike sakestrategieë, effektiewe geïntegreerde bemarking en resultaat-gedrewe kommunikasie vir sy kliënte.

 

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie