Terug na soekresultate

Swannie

Ek vat alle trots in my werk en maak seker dat my klient 100% tevrede is. Ek is n betroubare nutsman wat ni kaanse vat ni ek is eerlik en gee altyd my beste. Skakel my asb gerus of whats app my vir meer inligting asb.

  1. Ek is n nutsman wat eer in sy werk vat ek staan ni terug ni my Vader het my geseen met die 2 hande van my. Ek doen verf werk, bou werk, raam werk, ek seel dakke, damp proofing , eenage herstel werk en kamer kaste en kombuise plus badkamers. Ek het 11 jaar ondervinding en vat eerlik waar trots in wat ek doen want dit is my brood en boter.
  2. . Dankie dat julle my profile lees mag God julle seen.
  3. Groete swannie 083 502 2886

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie