Terug na soekresultate

Olivia books

Ons verskaf alle kantoor en skool Skryfbehoeftes
Alle boeke handboeke, skrifte en Bybels Joernale ens.

OLIVEA BOOKS STATIONERY.

Hier sal jy als onder die son vind in skryfbehoeftes en boeke vir jou kantoor, huis, skool kinders en besigheid. Ons verskaf gratis aflewering binne 2 werksdae. Ons doen ook printers en alle ink soorte asook Stempels.

Terug skool toe is groot vir ons  besigheid en ons beloof om enige paket prys te klop.  Ons begin reeds Oktober maand.

Vir Besighede gun ek n 30dae rekening.

Ons glo in verhouding bou met klante en ondersteun waar ons kan. Die eienaar kom sien jou in persoon met katalogus en pryse.

Ons glo in oog kontak voorstel en weet met wie jy besigheid doen. Ons bied goeie lae prys om te verseker ons behou ons klante. Ons diens Sal jou nie teleurstel nie.

Kontak ons gerus vir n ontmoeting.

 

 

 

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie