Unieke dekor items vir die huis en kombuis. Helder blomme in vrolike kleure en patrone. Omskep jou huis met min moeite in ‘n SWIERige woning.
Swier-Pretoria
TooI ou huis in SWIER en STYL:
Tafeldoeke
Tafellopers
Lapservette
Glasborde
Gymklere
Voorskote