Terug na soekresultate

the L.O.A.F kitchen

the L.O.A.F kitchen het ek begin 3 maande terug. Dit staan trots vir Love Of All Food want my passie is kos, en familie wat dit saam geniet. Ek is nie \’n sjef maar wel \’n Mamma, Vrou en Bo baas Kok. My kos makery het van kunsbeen af begin vanaf my liewe Ouma Nienie, wat tans 85 is en steeds kos maak daagliks. Sy is my inspirasie. En Boere hou van lekker kos en ek is een van hulle. Want Boerekos is die beste!

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie