Terug na soekresultate

THE Landscape Architects

Die ontwerp en lewering van Landskapontwikkelingsplanne vir goedkeuring by stadsraad vir:
– Residensiële ontwikkelings
– Kommersiële ontwikkelings
– Winkelsentrums
– Ontwerp van oopruimtes, parke en speelareas

– Konsep ontwikkeling na afloop van die kliënt se behoeftes
– Kosteberamings
– Landskapontwerp
– Konstruksietekeninge
– Tenderdokumentasie
– Terreintoesig van die konstruksie om die kwaliteit en standaard van die installasie te verseker
– Afsluiting en oorhandiging van “As Built” tekeninge van die ontwerp en besproeiing.

– Turnkey landskapontwikkelings, wat die ontwerp sowel as konstruksie insluit.

– Doelvervaardigde otwerp van Meublement vir gebruik in die landskap.

 

Landskap Argitek

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie