Tiny Necessities is ‘n trots Suid-Afrikaanse onderneming geinspireer deur my eie twee minions – Elizabeth en Juan. Ek is ‘n voltydse ma, webblad ontwerper en klere ontwerper. Ek is mal daaroor om mooi goed te skep.
Tiny Necessities is ‘n reeks mooi en unieke kinderklere en bykomstighede. Ons maak ook op bestelling kleertjies vir spesiale geleenthede, nes jy dit wil hê en ons lewer landswyd af!