We Do Medicals (PTY) Ltd. verskaf dienste in beroepsgesondheid bedryf. Ons het \’n mobiele kliniek wat reis na besighede om hulle werkers in die konstruksie, mynwese, voedsel prosessering, vervoer bedryf ens. mediese toetse op te doen soos \’n fisiese ondersoek, bloeddruk, suiker toets ens, asook die visie en audio toetse asook die long funksie toets. Daarna reik ons \’n beroepsgesonheids sertifikaat uit wat die bewys is dat die werker medies geskik is vir die tipe werk wat hy doen. Ons assisteer ook met die verwysing van werkers met probleme soos bloeddruk of visie en die monitering daarvan.
We Do Medicals (PTY) Ltd
Beroepsgesondheid en ander mediese dienste vir die werksplek.