Terug na soekresultate

Bosveld Boer Eatery

Bosveld Boer Eatery vat jou op n nostalgiese reis terug in tyd.

Bosveld Boer Eatery vat jou op n nostalgiese reis terug na die plaas en na jou ouma se kos met n nuwe baadjie.

 

Dinge soos pap en kaiings, ouma se tuisgemaakte botter en Jams, Boerebrood en vele meer wag vir jou.

 

Ons is n familie vriendelike restaurant met n speelkamer vir die jong bloedjies en ook genoeg plek vir mamma, pappa, ouma en oupa om heerlike geregte met top gehalte drankies te geniet.

 

Kom besoek ons en reis terug in tyd!

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie