Terug na soekresultate

PostNet Franschhoek

Koerier dienste, Verpakking, Druk werk, Posbusse, Skryfbehoeftes

Ons bied verskeie koerier dienste, nasionaal sowel as internasionaal, aan.  Ons doen ook koerier dienste regoor die land (nie slegs van en na Franschhoek). Ons kan bv optel in Ashton en dan aflewer in Durban.  Ons verskaf verpakking materiaal en kan selfs spesialiteits items soek en verskaf. Ons druk dokumente, swart en wit sowel as kleur. Ons kan A5 boekies maak, Z-vou brosjures.  Ons kan kleur en swart en wit drukwerk doen, tot en met A0 grote.  Ons kan druk op “canvass” en dit laat blok. Ons druk planne en kan dit ook in “scan” na digitale formaat om per epos aan te stuur.  Ons het posbusse te huur wat beteken dat ons items namens ons kliente kan ontvang.

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie