York Auto is in 2006 gestig in die hartjie van die Suid-Kaap, George en ons groei elke jaar. Ons verkoop tweedehandse voertuie van hoë gehalte en lewer landwyd af. Ons lewer professionele diens en fokus op uitnemende diens om al ons kliënte gelukkig te hou. Kontak ons gerus vir fantastiese diens en aanbiedinge op eksklusiewe voertuie.
York Auto
Tweedehandse voertuie