MANDAAT
U versoek en magtig ons of u gemagtigde agent hiermee om die bedrag van
Vir die maandelikse premie vir lidmaatskap teen u rekening by bogenoemde bank te debiteer.
Alle sodanige ontrekkings van u bankrekening sal geag word persoonlik deur u onderteken tewees, U onderneem om die bank koste verbonde aan hierdie opdrag te betaal, en u magtig om die waarde daarvan te verhaal ooreenkomstig die heersende tarief van die Suid-Afrikaanse Klaringsbank te tye van onttrekking.
U verstaan dat:
- Die debietorder wat u hiermee magtig deur n rekenaar verwerk sal word;
- besonderhede van elke onttrekking op u bankstaat of bygaande bewysstuk getoon sal word; en
- Die verpligting om te verseker dat u maandelikse premies wel deur u ontvangword, steeds u verantwoordelikheid bly , nieteenstaande die verlening van hierdie debiet order magtiging aan u . U teken hiermee dat u aanvaarding van hierdie debiet order magtiging geensins enige las op u plaas om te verseker dat die maandelikse debietorders van die bedrag waarna hier verwys word wel plaasvind nie.
Hierdie magtiging sal ten volle van krag bly totdat u dit kanselleer deur n skriftelike kennisgewingvan 30 dae per epos aan ons te stuur, maar u verstaan dat u nie geregtig sal wees op enige bedrag wat u onttrek terwyl hierdie magtiging van krag was nie , tensy u kan bewys dat enige sodanige bedrae nie wetlik aan u verskuldig was nie, U sal u ontvangs van hierdie opdrag ag as ontvangs daarvan deur u bank.