Blogplasings

Wonder jy nog waar om te soek vir geskenke vir geliefdes?

Soms gaan goeie diens en kwaliteitprodukte nié hand aan hand nie.

Gelukkig het ons hiérdie lysie saamgestel van plekke en produkte waar albei hierdie kwaliteite aanwesig is. En ons gaan nie op hoorsê nie, hierdie produkte is te vinde (of reeds opgedrink of -geëet) in my eie huis.

Hiér is my gunstelinge:

  1. Jana Nel Design
  2. Lemon Salt Design
  3. Mirari Gin
  4. Ruah
  5. Kreet
  6. Miekeraai
  7. Matiesous
  8. Ammara Designs
  9. Meisiekind
  10. Viljoen Juweliers

As jy in Pretoria-omgewing is, is daar twee winkels waar jy ook wonderlike, plaaslik vervaardigde geskenke kan koop – Golden Goose/Juniper & Jasmine en Pretoria Products. Hulle koerier ook landswyd.

Ondersteun hierdie plaaslike entrepreneurs gerus en laat weet ons wie se goeie diens en produkte jy ondersteun?

Deel die artikel