plaaslike sakenetwerk
Raak betrokke by AfriForum Sakenetwerk se plaaslike sakenetwerktak in jou omgewing, of stig saam met ons ’n nuwe plaaslike sakenetwerktak.
Vind jou plaaslike
AfriForum Sakenetwerk-tak hiér
NAASTE TAK
Wat is ‘n plaaslike Sakenetwerk-tak?
AfriForum Sakenetwerk gaan in 2025, in samewerking met AfriForum se gemeenskapstrukture, plaaslike sakenetwerke vestig in ’n dorp of streek naby jou.











