Plaaslikesakenetwerk

Pretoria

Welkom by die

Pretoria-tak

AfriForum Sakenetwerk Pretoria bied verskeie voordele aan ondernemings wat by die netwerk aansluit. Behalwe vir die werkswinkels oor finansies, belasting, operasionele sake, administrasie en bemarking, wat teen ’n minimale koste deur Akademia aangebied word, word maandelikse netwerkgeleenthede ook aangebied.

Pretoria-Qr_New

Ondernemings

Die Koelte Tuin Logo
Besigheid 1 in PTA
Beste aanlyn winkel
aanlyn
Loodgieter

Mediaverklarings