Etiket: Bemarking

Entrepreneursfokus: Kwikstert

Entrepreneursfokus: Kwikstert

Kwikstert is ’n eenstop-oplossing vir bemarkingstegnologiedienste vir jou onderneming. Hul doelwit is om jou onderneming se bemarkingsvennoot te word. Dié trots-Afrikaanse bemarkingsmaatskappy is in Oktober in 2019 gestig in reaksie op die tekort aan Afrikaanse bemarkings- en kreatiewe dienste en met die oog daarop om die Afrikaanse mark te bedien. Kwikstert is begin as die […]

Lees meer
Kies jou nis: Van spekgegeurde vodka tot veganvriendelike leer

Kies jou nis: Van spekgegeurde vodka tot veganvriendelike leer

Wat het spekgegeurde vodka en veganvriendelike leer gemeen? Beide word vir ’n nismark gemaak. ’n Nismark is ’n segment van die groter handelsmark wat gedefinieer word deur unieke behoeftes, voorkeure of identiteit. Nismarkte word verdeel volgens: Prys (luuks, gemiddeld of goedkoop) Demografie (geslag, ouderdom, inkomstevlak en opvoedingsvlak) Kwaliteit (premium, handgemaak of ekonomies) Geografie (inwoners van […]

Lees meer