Meer oor AfriForum Sakenetwerk
Hierdie netwerk bestaan uit twee dele: AfriForum Sakenetwerk as ’n databasis van ondernemings wat deur AfriForum-lede besit of bestuur word, en ondernemings wat nie lid is nie, maar wat wel ’n diens in Afrikaans kan lewer. AfriForum-lede wat hul ondernemings registreer en aandui dat hulle lede is, se ondernemings sal outomaties op albei databasisse geregistreer word. Persone wat nie lede van AfriForum is nie se ondernemings sal net op die algemene databasis geregistreer word. Lede van AfriForum word aangemoedig om ander lede se ondernemings te ondersteun deur die AfriForum Sakenetwerk.
Projekte





Artikels
-
Van twyfel tot vertroue: Hoe ’n natuurlike-olieonderneming begin het
Sê nou jou pad na entrepreneurskap begin by ’n klein botteltjie olie – nie om te verkoop nie, maar net om jouself gesond te hou? Dis presies hoe hierdie inspirerende…
-
Van aflegging tot invloed: Die reis van Mirna Butler se Mirna Butler Recruitment
Toe Mirna Butler in 2015 ná jare van diens by ’n bekende bank afgelê is, was dit nie net die einde van ’n hoofstuk nie – dit was die begin…
-
Die eerste tree na ’n groter doel: Chanel Vogl se Ovoprotein
Chanel se reis na entrepreneurskap het begin met ’n persoonlike uitdaging, ’n passie vir gesonde eetgewoontes en ’n diepe omgee vir mense. Sy het ’n behoefte in die mark raakgesien:…
-
Die storie van Hugo van Schalkwyk se Durbanville Eiendomme: ’n Reis van passie, vasberadenheid en groei
Dit alles het begin met ’n passie – ’n liefde vir eiendom en die droom van finansiële onafhanklikheid. Hugo die stigter van Durbanville Eiendomme, met meer as 25 jaar se…
-
’n Waagmoedige begin: Salomien Boshoff se verhaal
Dit het alles begin met ’n eenvoudige maar diep oortuiging: dat mense én hul ondernemings tot soveel meer in staat is as wat hulle self besef. Die gedagte om ander…
-
Die pad van ’n droom tot ’n bedryf: Die storie van Francois Nel se Winelands Gas
Van jongs af het daar iets in my gesluimer – ’n onwrikbare droom om my eie onderneming te besit. Reeds in die laerskool het dié droom my gedryf om worsrolletjies…

