Oor AfriForum Sakenetwerk

Die Joodse entrepreneur Kira Radinsky sê dat suksesvolle besigheid toegeskryf kan word aan die idee van gemeenskappe bou en etiese waardes behou.

Net soos die Joodse gemeenskap wil AfriForum Sakenetwerk ook ’n landwye netwerk bou waar AfriForum-lede en entrepreneurs mekaar kan opspoor, aanspoor en ondersteun.

Navrae

Stuur gerus vir ons jou navrae en word geantwoord deur ’n kenner.

Alle velde wat met ’n * gemerk is, is verpligtend.
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

AfriForum SakeNetwerk is aanlyn vir enige diensverskaffer of verbruiker beskikbaar.