Moot Mark

– Professionele & Besigheidsdienste

Bekostigbare en doeltreffende bemarking en advertensiedienste vir plaaslike besighede in Pretoria Moot en Oos areas.

Kontakbesonderhede:

[“0836224442”]
info@mootmark.co.za
  • Facebook
Areas
Plaaslike gemeenskap in en om Pretoria Moot en Oos.
Dienste
[]
Tale
[“Afrikaans”, “Engels”]

Konsultasiedienste

MootMark is ‘n betroubare plaaslike besigheidsgids wat daarop fokus om klein besighede in Pretoria Moot en Oos gebiede te help slaag. Ons bied bekostigbare en doeltreffende bemarkingsoplossings deur kwaliteit advertensiedienste en waarde-toegevoegde produkte. Ons spesialiseer in volkleur-drukwerk op glanspapier, betydse verspreiding van advertensie-boekies aan die begin van elke maand, en gratis maandelikse aanpassings van advertensieuitlegte. Ons gee ook ekstra blootstelling aan besighede deur ons Facebook-platform en webblad. Deur plaaslike entrepreneurs en diensverskaffers te ondersteun, bevorder ons gemeenskapsontwikkeling, skep werk en herbele in die plaaslike gemeenskap. Ons is trots op vriendelike en professionele diens, en ons missie is om jou besigheid te laat slaag.

Adres

Plaaslike gemeenskap in en om Pretoria Moot

© AfriForum Sakenetwerk

Sign In

Register

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.