Blogplasings

Dit is belangrik om nooit op te hou leer nie en boeke is die perfekte manier om jou kennis te verbreed. Hier is ’n paar voorstelle van boeke wat jou sal help in 2021.

Boeke wat jou help met ’n goeie ingesteldheid

Jou ingesteldheid bepaal jou sukses en met die onsekerheid wat ons tans ervaar, is dit baie belangrik om ’n positiewe ingesteldheid te hê. Deur die regte boeke te lees, kan jy ook jou gedagtes positief beïnvloed. Om jou gedagtes te orden en ’n positiewe ingesteldheid te ontwikkel, kan jy die volgende boeke lees:

  • Mindset: The New Psychology of Success deur Carol Dweck
  • The Lean Startup: How Today’s Entrepreneurs Use Continuous Innovation to Create Radically Successful Businesses deur Eric Ries
  • Grit: The Power of Passion and Perseverance deur Angela Duckworth
  • The Obstacle is the Way: The Ancient Art of Turning Adversity to Advantage deur Ryan Holiday
  • Deep Work: Rules for Focused Success in a Distracted World deur Cal Newport
  • Talent is Overrated: What Really Separates World-Class Performers from Everybody Else deur Geoff Colvin
  • Drive: The Surprising Truth About What Motivates Us deur Daniel Pink
  • Who Moved My Cheese? An Amazing Way to Deal with Change in Your Work and in Your Life deur Spencer Johnson

Boeke wat jou invloed vergroot

Invloed is belangrik – veral wanneer jy ander wil oortuig om jou idee te ondersteun. Hier is ’n paar voorstelle van boeke wat jou kan help om jou invloed te vergroot en so jou onderneming te laat groei:

  • Methods of Persuasion: How to Use Psychology to Influence Human Behaviour deur Nick Kolenda
  • Influence: The Psychology of Persuasion deur Robert Cialdini
  • Pre-Suasion: A Revolutionary Way to Influence and Persuade deur Robert Cialdini
  • Yes! 50 Secrets from the Science of Persuasion deur Noah J. Goldstein
  • How to Win Friends and Influence People deur Dale Carnegie
  • The Seven Habits of Highly Effective People deur Stephen R. Covey
  • Thinking, Fast and Slow deur Daniel Kahneman
  • Communication Skills: A Practical Guide to Improving Your Social Intelligence, Presentation, Persuasion and Public Speaking deur Ian Tuhovsky
  • Customer Persuasion: How to Influence your Customers to Buy More and Why an Ethical Approach Will Always Win deur Miss Chloe Thomas

Selfverbetering

Om jouself en jou werk te verbeter, is dit nodig om deurentyd in die sakewêreld mee te ding. Hier is ’n paar voorstelle van boeke wat jou kan help:

  • Awaken The Giant Within deur Anthony Robbins
  • The Magic of Thinking Big deur David J. Schwartz
  • The Hard Thing About Hard Things deur Ben Horowitz
  • The 48 Laws of Power deur Robert Greene
  • Eat That Frog! deur Brian Tracy
  • Mindsight deur Daniel J. Siegel

Maak ’n punt daarvan om elke dag minstens 10 bladsye te lees. Dit sal beteken dat jy minstens elke maand ’n boek kan klaar lees. Doen wat suksesvolle entrepreneurs doen, en lees om jou horisonne te verbreed!

 

 

 

 

 

Deel die artikel