COVID-19 tydelike werkgewer- / werknemerverligtingskema (TERS): ’n Aansoekgids

Danielle van Heerden

Vir die meeste sakeondernemings is die gevolge van die COVID-19-pandemie ingrypend.

Die minister van arbeid en indiensneming het op 26 Maart 2020 maatreëls in plek gestel wat poog om die druk op beide werkgewers en werknemers te verlig. Dit staan bekend as die “Tydelike werkgewer / werknemer verligtingskema”, oftewel TERS, en vergoed werknemers wat deur die inperkings geraak word.

Sedert die aankondiging van die bogenoemde skema, vind werkgewers die aansoekproses verwarrend en gevolglik sukkel hulle om hul werknemers vir dié voordeel te registreer.

In hierdie artikel poog ons om die proses vir u te verpak.

 

Hiermee ’n omvattende aansoekgids:

TERS: ‘n Aansoekgids