
Facebook Kompetisie 2 Wenners
Wenners van die Boeremeisie geskenkpakke: Irene Groenewald en Natalie Holtshauzen
Wenner van die Buffelsfontein vellies: Christelle Smit
Let wel:
- Stuur asseblief jou posadres (waar jy bedags is) en selfoonnommer (waar ons jou kan kontak deur die dag) na chante.kelder@afriforum.co.za.
- Indien jy die wenner is van die Buffelsfontein vellies, stuur ook of jy die dames- of mans vellies verkies en jou skoengrootte.
- Indien ons nie teen Woensdag, 13 Junie 2018, jou besonderhede ontvang het nie, behou ons die reg voor om ’n ander wenner aan te kondig.
Die eerste tree na ’n groter doel: Chanel Vogl se Ovoprotein
Chanel se reis na entrepreneurskap het begin met ’n persoonlike…