
Forum Nuus: AfriForum Sakenetwerk bemagtig entrepreneurs met opleiding
AfriForum Sakenetwerk het die afgelope week as deel van die Entrepreneur van die Jaar-kompetisie opleidingsessies saam met Akademia aangebied. Dié sessies het verband gehou met belangrike aspekte van die entrepreneurswêreld. “Vir entrepreneurs om ’n volhoubare onderneming te bestuur is dit belangrik om konstant in jouself te belê en jouself te bemagtig met nuwe vaardighede,” sê Sanderien van der Walt, bestuurder van AfriForum Sakenetwerk.


Van twyfel tot vertroue: Hoe ’n natuurlike-olieonderneming begin het
Sê nou jou pad na entrepreneurskap begin by ’n klein…
Van aflegging tot invloed: Die reis van Mirna Butler se Mirna Butler Recruitment
Toe Mirna Butler in 2015 ná jare van diens by…
Die eerste tree na ’n groter doel: Chanel Vogl se Ovoprotein
Chanel se reis na entrepreneurskap het begin met ’n persoonlike…