#MyDorp – Êrens in Johannesburg

Die vakansie kom nou al hoe nader en ons #MyDorp vir 2019 kom amper tot ‘n einde. Ons het hierdie week ‘n virtuele besoek afgelê by ‘n paar besighede in Johannesburg. Hierdie besige stad is nie net liggies en verkeer nie. Kom saam dan wys ons jou!

Slaap hier

Festina Lente

Festina Lente is in die noordelike voorstad van Hurlingham, in Sandton geleë. Dié voorstad is net 2 km vanaf die gewilde Sandton City winkelsentrum en is maklik bereikbaar via William Nicol-rylaan en Sandton-rylaan.

 width=

Eet dié

Nova Choc-oh-late

Die beste suiker vrye veganiese sjokolade in Suid-Afrika!

Nova Chocolate is ‘n verskaffer van heerlike suikervrye sjokolade.

 width=

Koop hier

Molly & Scout

Molly & Scout is ‘n onderneming wat spesialiseer in die maak van troeteldierkos. Ons kook gesonde kos, met die doel om etenstyd ‘n aangename geleentheid vir mense en hul troeteldiere te maak.

 width=

Kikki & Franki

‘n Trots Suid-Afrikaanse ontwerp en dekorversiering maatskappy in Johannesburg.

Besoek ons ​​aanlynwinkel of stuur vir ons ‘n e-pos.

 width=