Blogplasings

Gaan deur ons jongste blogplasings.

Dodelike foute wat entrepreneurs sink   

Dodelike foute wat entrepreneurs sink  

Onlangse navorsing deur Prof. Christian Friedrich wys dat tussen 70% en 80 % van klein besighede in Suid-Afrika binne 5 jaar hulle deure toemaak. Net 1% van mikro-besighede wat met minder as 5 werknemers begin het, kon groei om 10 mense of meer in diens te neem. Wat is die foute wat entrepreneurs maak waarvan […]

Lees meer
Voor jy uitstel, leer eers prioritiseer

Voor jy uitstel, leer eers prioritiseer

Prioritiseer vs. uitstel Die hoofdoel van werknemers in ’n besigheid – en ’n besigheid sélf – is om take so effektief moontlik af te handel, ten einde ’n wins te genereer. Sê maar wat jy wil: as jy in die kantoor is, is jy daar om te werk. Jy is (hopelik) egter ook in die […]

Lees meer
Facebook kompetisie wenners

Facebook kompetisie wenners

Facebook kompetisie wenners Die wenners van die Idees-Vol-Vrees geskenkpakkies is:  Karin Behrens, Ria Barkhuizen en Lesna Saayman Die wenner van die Kraal geskenkpak is: Marina Scholtz Die wenners van die Is Moz Bos geskenkpakkies is:  Amanda van der Westhuizen en Marna du Toit Die wenner van die Nostalgie geskenkpak is: Angelica Liebenberg Steyn Die wenners […]

Lees meer
Blitsgids: Groei jou onderneming met digitalisering

Blitsgids: Groei jou onderneming met digitalisering

“Digitalisation – the use of digital technologies to change a business model and provide new revenue and value-producing opportunities.” (Gartner Glossary) Opnames toon dat klein tot medium grootte sakeondernemings nie ten volle bewus is van die potensiaal wat tegnologie en digitalisering vir hulle inhou nie. Om kritiese massa te bereik – ’n onlangse gevallestudie ’n Plaaslike […]

Lees meer
Emosionele Intelligensie: Geheime vir hoe om jou besigheid te groei

Emosionele Intelligensie: Geheime vir hoe om jou besigheid te groei

Emosies is kragtige gereedskap om doelwitte te bereik maar kan ook ons grootste struikelblok wees. Baie mense word groot met die idee dat emosies negatief is en dat dit in die besigheidswêreld vermy moet word. Maar studies bewys die teendeel – dat emosies wat reg aangewend word veel meer werd is as om dit te […]

Lees meer
Blitsgids: Bou jou handelsmerk só

Blitsgids: Bou jou handelsmerk só

Apple, Google en Microsoft is deur Forbes aangewys as die top drie handelsmerke ter wêreld. Ook onder die top tien is handelsmerke soos Samsung, Amazon, Disney en Toyota. Dié besighede het die bemarkingsguru Seth Godin se woorde ter harte geneem. Seth se opinie is soos volg: “moenie anders wees net om anders te wees nie, maar wees […]

Lees meer
Hoe om spanwerk te bevorder en kantoorpolitiek te verminder

Hoe om spanwerk te bevorder en kantoorpolitiek te verminder

Korporatiewe strukture in kantooromgewings is stadig maar seker besig om iets van die verlede te word. Deesdae sien mens al hoe meer- en meer oopplankantore, waar personeel nie in aparte kantore as geïsoleerde departemente werk nie, maar eerder as ‘n ‘span’. Die nuwe kantoorbestek is nie slegs ’n produk van nuwe waardestelsels en filosofieë binne […]

Lees meer
Blitsgids: Word jou eie baas in dié 5 stappe

Blitsgids: Word jou eie baas in dié 5 stappe

Yolandi hou van bak en brou en beoog al jare lank om haar eie spysenieringsbesigheid op die been te bring. Sy werk voltyds en kan daarom nie onmiddelik haar werk los om ’n voltydse entrepreneur te word nie. Soos Yolandi is daar talle entrepreneurs wat graag hulle staal in die mark wou wys, maar die […]

Lees meer
Mentorskap: Die reddingsboot vir klein besighede

Mentorskap: Die reddingsboot vir klein besighede

Is entrepreneurs wat mentors het meer suksesvol as entrepreneurs wat nie het nie? Wel, volgens Sage erken 93% van klein -en medium besighede dat mentorskap hulle kan help om sukses te behaal. Maar in Suid-Afrika maak net sowat 34% van besighede gebruik daarvan. Dit teenoor lande soos Morocco en Tunisië waar meer as helfte van […]

Lees meer
6 Wenke vir Besigheidseienaars om Stres en Uitbranding te Voorkom

6 Wenke vir Besigheidseienaars om Stres en Uitbranding te Voorkom

Om jou eie besigheid op die been te bring en onafhanklik van ’n werkgewer se gesag te wees, is ’n droom wat deur menigte gekoester word en uiters lonend kan wees indien dit realiseer. Enige klein besigheidseienaar sal egter sonder om te skroom erken dat die uitdagings wat entrepreneurs daagliks in die gesig staar, kan […]

Lees meer