Die Vierde Nywerheidsrewolusie – wat klein besighede in gedagte moet hou
Deur Alana Bailey Een van die gonsterme van ons tyd (buiten “COVID-19”, “koronavirus” en “die nuwe normaal” wat die laaste paar maande gesprekke begin oorheers het), is die Vierde Nywerheidsrewolusie. Daar is selfs in vanjaar se staatsrede en begrotingsrede daarna verwys. Ekonome maak allerlei bewerings oor beroepe wat gaan verdwyn en verskyn, en hoe dit […]