Ontmoet ons entrepreneur van die jaar-kompetisie borg: senbel
Vertel ons meer oor jou onderneming? Dit is belangrik om te begryp dat Senbel ’n passie het vir die diens wat ons lewer en daarom vir jou toegevoegde waarde sal lewer. Ons kyk anders na die data wat ons ontvang. Ons besef dat dit in baie gevalle ’n organisasie se waardevolste bate is. ’n Tevrede…