Voor jy uitstel, leer eers prioritiseer
Prioritiseer vs. uitstel Die hoofdoel van werknemers in ’n besigheid – en ’n besigheid sélf – is om take so effektief moontlik af te handel, ten einde ’n wins te genereer. Sê maar wat jy wil: as jy in die kantoor is, is jy daar om te werk. Jy is (hopelik) egter ook in die…