Entrepreneursfokus: Jacques de Klerk – Heeltyd speeltyd met Inheems
Jacques de Klerk het nog altyd ’n liefde gehad vir materiaal wat nie net mooi is nie, maar ook mooi voel. In die negentigs het Jacques reeds sy eie tekstielonderneming gehad, maar Inheems het eers in 2019 die lig gesien. Inheems, as ’n onderneming, vloei uit Jacques se passie vir kunsfotografie en sy agtergrond in…