Die inperkingstyd, werkloosheidsversekering (WVF/UIF) en werknemers soos huishulpe

Die inperkingstyd, werkloosheidsversekering (WVF/UIF) en werknemers soos huishulpe

– Inge Labuschagne, 15 April 2020 Die inperking van alle nie-noodsaaklike dienste met ingang van 27 Maart 2020, het hierdie dienste in ’n posisie geplaas waarvoor niemand kon voorsien of voorbereiding kon tref nie. Nie-noodsaaklike dienste sal gevolglik moet aanpas en nuwe maniere moet vind om ’n voortgesette bestaan te verseker. Daar is enkele opsies…

AfriForum beteken hofstukke oor Toerismedepartement se rassediskriminasie met COVID-19-hulp

AfriForum beteken hofstukke oor Toerismedepartement se rassediskriminasie met COVID-19-hulp

AfriForum het vandag hofstukke beteken vir ’n hersieningsaansoek om die Minister en die Departement van Toerisme te dwing om te verseker dat aansoekers se ras geen rol moet speel in die bystand wat die Departement se COVID-19-hulpfonds aan klein, mikro- en mediumgrootte-ondernemings (KMMO’s) verleen nie. Dié Departement dui tans aan dat swart ekonomiese bemagtiging (SEB)…

Belasting op huurinkomste uit ‘n Suid-Afrikaanse eiendom

Belasting op huurinkomste uit ‘n Suid-Afrikaanse eiendom

– Fanus Jonck Alle Suid-Afrikaners en buitelanders wat huurinkomste uit Suid-Afrikaanse eiendomme verdien, moet inkomstebelastingopgawes in Suid-Afrika indien, selfs al woon hulle in die buiteland en verklaar die inkomste in hul belastingopgawe in die land waar hulle woon. As die eiendom in Suid-Afrika is, is die bron van die inkomste Suid-Afrikaans en moet dit aan…

AfriForum wil hof toe oor rassediskriminasie teen toerisme-ondernemings met COVID-19-hulp

AfriForum wil hof toe oor rassediskriminasie teen toerisme-ondernemings met COVID-19-hulp

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag sowel die Minister as die Departement van Toerisme op terme geplaas nadat dié Departement aangekondig het dat bystand vir klein, mikro- en mediumgrootte-ondernemings (KMMO’s) gegee sal word in lyn met die Departement se beleid van swart ekonomiese bemagtiging (SEB) en ekonomiese transformasie. Toerisme-ondernemings het tot 30 Mei om aansoek te doen…

Opsomming van huidige ingrypings om die impak van die grendeltyd te probeer verlig

Opsomming van huidige ingrypings om die impak van die grendeltyd te probeer verlig

– Inge Labuschagne, 7 April 2020 Die regering het ’n aantal ingrypings aangekondig met die doel om die impak van die grendeltyd en die Covid-19 pandemie op klein, middelslag- en mikro-ondernemings (KMMO’s) te probeer verlig. Hierdie dokument word saamgestel uit die inligting wat beskikbaar is op 7 April 2020 en sal deurentyd bygewerk word indien…

Sakeverligting vir besighede in die tyd van COVID-19

Sakeverligting vir besighede in die tyd van COVID-19

Die wêreldwye verspreiding van die COVID-19 Coronavirus en die dramatiese stappe wat regerings moes neem om sterftes te probeer beperk, het verreikende gevolge op meeste industrieë en gevolglik word talle besighede ernstig geaffekteer. Meeste van hierdie besighede het, alreeds as gevolg van swak ekonomiese toestande, nie reserwes om hulle deur hierdie periode te dra nie…

Huidige en opkomende verligtingsinisiatiewe wat beskikbaar is

Huidige en opkomende verligtingsinisiatiewe wat beskikbaar is

Hier is ’n opsomming van huidige en ontwikkelende ingrypingsinisiatiewe om verligting te bied: Nasionale Rampsverligtingsvoordelefonds: R30 biljoen is reeds geallokeer vir ’n Nasionale Rampsverligtingsvoordelefonds , wat Werkloosheidsversekerings-fondsvoordele vir tot in met drie maande aan kwalifiserende werknemers betaal wie se inkomste deur die koronavirus pandemie geraak is. Dié fonds sal die koronavirus verwante werksverliese aanspreek, werksbehoud…

End of content

End of content