Stel só ’n bemarkingsplan op
Voordat jy jou bemarkingsplan begin opstel moet jy jouself die volgende vrae vra: Wat wil ek bereik en hoekom? Wie is die presiese teikenmark wat ek wil bereik? Wie is my mededingers en op watter vlak is hulle bemarkingsinisiatiewe? Wat is my unieke aanbod wat my besigheid anders maak? Hoe vergelyk my prysstrategie met dié…