AfriForum Sakenetwerk vier Moedertaaldag met agtste Tinteltong Toekenningsaand
AfriForum Sakenetwerk se Tinteltong Toekennings is gisteraand tydens ’n spoggeleentheid by Kapstadt Brauhaus in Menlopark, Pretoria aangebied. Internasionale Moedertaaldag is behoorlik tydens hierdie geleentheid gevier saam met meer as 50 ondernemings en nagenoeg 200 gaste. Die Tinteltong Toekennings is ’n jaarlikse spoggeleentheid wat gewoonlik saam met Internasionale Moedertaaldag op 21 Februarie gevier word. Tydens hierdie…