Facebook kompetisie wenners

Facebook kompetisie wenners

Die wenners van die Idees-Vol-Vrees geskenkpakkies is:  Karin Behrens, Ria Barkhuizen en Lesna Saayman

Die wenner van die Kraal geskenkpak is: Marina Scholtz

Die wenners van die Is Moz Bos geskenkpakkies is:  Amanda van der Westhuizen en Marna du Toit

Die wenner van die Nostalgie geskenkpak is: Angelica Liebenberg Steyn

Die wenners van die Pretti Cool Gifts geskenkpakkies is: Daleen De Bruyn Le Grange en Elmarie van Dalen

Die wenners van die De Afrikander Handelshuis geskenkpakkies is: Dawid Diedericks; Roelof Kemp

Die wenner van die Buffelsfontein Lewerolie is: Thea Joubert

Die wenner van die Maroela Media handsak is: Lydia Vogel van der Kooy

 

Let wel:

  1. Stuur asseblief jou posadres (waar jy bedags is) en selfoonnommer (waar ons jou kan kontak deur die dag) na chante.kelder@afriforum.co.za. 
  2. Indien jy die wenner is van die Kraal geskenkpak, De Afrikander Handelshuis geskenkpakkies of die Buffelsfontein vellies, stuur ook die t-hemp groottes na bogenoemde e-posadres, asook of jy die dames- of mans vellies verkies en jou skoengrootte.
  3. Indien ons nie teen Maandag, 7 Mei 2018, jou besonderhede ontvang het nie, behou ons die reg voor om ’n ander wenner aan te kondig.