Entrepreneursfokus: Miné van Schalkwyk – Hadassa Clothing

Entrepreneursfokus: Miné van Schalkwyk – Hadassa Clothing

Miné van Schalkwyk het die handelsmerk Hadassa Clothing in September 2016 van stapel gestuur nadat sy en haar gesin in Januarie 2016 na Somerset-Wes verhuis het. Volgens Miné was die aanpassing in ’n nuwe omgewing ’n bydraende faktor tot die vestiging van haar handelsmerk. Hadassa (wat Esther in Hebreeus beteken) is die produk van Miné se wandeling…

Die rol van handelsbeperkingsklousules in dienskontrakte

Die rol van handelsbeperkingsklousules in dienskontrakte

’n Handelsbeperking (Engels: “restraint of trade”) is ’n ooreenkoms waarin een party ooreenkom om sy handelsvryheid vir ’n vasgestelde tydperk ten gunste van ’n ander party te beperk. Daar is geen arbeidswette wat handelsbeperkingsooreenkomste reguleer nie en dit word derhalwe deur kontraktereg gereguleer. Hierdie soort klousules is noodsaaklik – veral waar meer gespesialiseerde besigheidsaktiwiteite plaasvind…

Wysiging van dienskontrakte

Wysiging van dienskontrakte

Midde-in die COVID-19-pandemie en gepaardgaande inperking vra al hoe meer kleinsake-eienaars en/of werkgewers hulself die vraag af of dit nie moontlik is om die dienskontrakte te wysig wat hulle met hul werknemers aangegaan het nie. Een van die onderliggende grondslae van die dienskontrak is die inherente ongelyke verhouding wat tussen die werkgewer en die werknemer…

End of content

End of content