AfriVriendelik en AfriForum Onderwys stel entrepreneurskompetisie bekend

AfriVriendelik en AfriForum Onderwys stel entrepreneurskompetisie bekend

AfriVriendelik en AfriForum Onderwys het vanjaar besluit om saam te werk om ’n kompetisie – Besigheidsbytjies – vir junior entrepreneurs van stapel te stuur. Hierdie kompetisie is op 25 April 2019 by Laerskool Roodekrans in Roodepoort bekend gestel. Die doel van dié kompetisie is om jong kinders se entrepreneuriese vaardighede van vroeg af te ontwikkel. Laerskoolleerders van oor die land heen…

AfriForum Netwerk se gids is 1 000 besighede sterk

AfriForum Netwerk se gids is 1 000 besighede sterk

Die AfriVriendelik-inisiatief, AfriForum Netwerk, wat ten doel het om Afrikaans in die sakewêreld te bevorder, is goed op dreef met 1 000 geregistreerde ondernemings op sy databasis. AfriForum Netwerk (voorheen bekend as Afrikaans-Vriendelik) is ’n aanlyn databasis van ondernemings wat in Afrikaans dienste lewer en dit word deurlopend uitgebou. Dié ondernemings strek van klein koeksisterbakkerye…

Innoverende ondernemings met Tinteltong Toekennings bekroon

Innoverende ondernemings met Tinteltong Toekennings bekroon

In samehang met die viering van Internasionale Moedertaaldag, wat jaarliks op 21 Februarie gevier word, beloon AfriVriendelik en AfriForum Netwerk innoverende Afrikaanse ondernemings. Die Tinteltong Toekennings word daarom aan ondernemings of mense gegee wat dienste in Afrikaans lewer of Afrikaans bevorder deur kreatief met die taal om te gaan. In 2016 was daar slegs 4…

End of content

End of content