ONTMOET ONS ENTREPRENEUR VAN DIE JAAR-BORG: ACCTIVA

ONTMOET ONS ENTREPRENEUR VAN DIE JAAR-BORG: ACCTIVA

Vertel ons meer van jou onderneming. Ons is ‘n geakkrediteerde rekeningkundige firma wat sedert 1983 dienste aan individue en besighede bied. Die besigheid is net voor COVID-19 deur ‘n nuwe eienaar oorgeneem en ons moes baie vinnig moderniseer om by die nuwe bestuur se werkswyse aan te pas. Ons is gebaseer in Pretoria en fokus…

ontmoet entrepreneur van die Jaar-kompetisie se borg: kwikstert

ontmoet entrepreneur van die Jaar-kompetisie se borg: kwikstert

Vertel ons meer oor jou onderneming? Kwikstert is ’n Afrikaanse handelsmerkhuis wat elke tree saam met ons kliënte wil stap. Ons begin by die visuele aspekte en weef jou kernkaraktereienskappe in jou handelsmerk se identiteit in. Daarna neem ons jou identiteit en ontwikkel ’n stemtoon wat praat met die harte van jou ideale teikenmark. Ons…

Besigheidsbytjies begin met ’n gezoem

Besigheidsbytjies begin met ’n gezoem

AfriForum se Besigheidsbytjiesspan, bestaande uit AfriForum Sakenetwerk en AfriForum se jeugleierskapspan, het op 27 Maart in samewerking met Akademia ’n seminaar aangebied vir ywerige, jong entrepreneurs om dié jaar se kompetisie met ’n gezoem te begin. Nagenoeg 70 skoliere het die seminaar bygewoon wat by Akademia, ook die hoofborg van die Besigheidsbytjies-entrepreneurskompetisie, plaasgevind het. Verskeie…

Oorkom teleurstelling: Drie gevallestudies van besighede wat dit kon doen

Oorkom teleurstelling: Drie gevallestudies van besighede wat dit kon doen

Zig Ziglar het gesê dat dit nie gaan oor of jy val nie, maar hoe jy opstaan. ’n Teleurstelling in jou entrepreneursreis gaan nie oor die teleurstelling self nie, maar hoe jy daarop reageer. Agter elke suksesverhaal is ’n verhaal van deursettingsvermoë. Theodor Giesel se werk as kinderboek skrywer is 27 keer deur uitgewers as…

Besigheidsbytjies: Opleiding vir jong entrepreneurs

Besigheidsbytjies: Opleiding vir jong entrepreneurs

AfriForum Sakenetwerk se projek, Besigheidsbytjies, is begin met die doel om kinders bewus te maak van entrepreneurskap en die deure wat dit vir ons in Suid-Afrika kan oopmaak. Hierdie projek word sedert 2019 aangebied en gedryf deur die Sakenetwerk- en jeugleierskapspan by AfriForum. Hulle passie is entrepreneurskap en jeugleierskap en saam vorm hulle ’n gedugte…

Nuwe besigheidsidee? Praktiese stappe hoe jy eers jou huiswerk kan doen

Nuwe besigheidsidee? Praktiese stappe hoe jy eers jou huiswerk kan doen

Marknavorsing met spanne navorsers, nasionale meningspeilings en duur lewensvatbaarheidstudies is nie vir intree-entrepreneurs beskore nie. Die onlangs uitslag van die grootste entrepreneur meningspeiling in Suid-Afrika, die “Real State of Entrepreneurship in South Africa 2017” verslag dui aan dat meeste entrepreneurs opsoek is na pratkiese vaardighede oor hoe om ’n besigheid te begin en te bestuur….

AfriForum Sakenetwerk vier Moedertaaldag met agtste Tinteltong Toekenningsaand

AfriForum Sakenetwerk vier Moedertaaldag met agtste Tinteltong Toekenningsaand

AfriForum Sakenetwerk se Tinteltong Toekennings is gisteraand tydens ’n spoggeleentheid by Kapstadt Brauhaus in Menlopark, Pretoria aangebied. Internasionale Moedertaaldag is behoorlik tydens hierdie geleentheid gevier saam met meer as 50 ondernemings en nagenoeg 200 gaste. Die Tinteltong Toekennings is ’n jaarlikse spoggeleentheid wat gewoonlik saam met Internasionale Moedertaaldag op 21 Februarie gevier word. Tydens hierdie…

End of content

End of content