Kry die regte mense op die bus, en in die regte sitplekke
“A crisis is a terrible thing to waste” – David Clark As jy ’n besigheidseienaar is in dié tyd, sal jy jouself sekerlik afvra, waarop fokus ek nou? As jy nog in krisisbestuur is, lees dié artikel oor hoe om kop bo water te hou. Maar as jy al aan post-koronavirus begin dink, is dit…