#MyDorp – Gauteng, eerste stop: Heidelberg
Die jaar staan na ‘n einde se kant toe en ons het hierdie jaar by van die oulikste ondernemings in ons land ‘n virtuele besoek afgelê. Dit is nou Gauteng se beurt om platgereis te word en soos gewoonlik wys ons vir jou die beste plekke om by te koop, te eet, te slaap en…