Vlak 3 vanaf 1 Junie 2020
Op 1 Junie 2020 het die land se COVID-19-inperkingsvlak van vlak 4 na vlak 3 beweeg. Enkele plekke, veral die meeste stedelike areas, bly brandpunte en die nakoming van regulasies sal hier besonder versigtig gemoniteer word. Vlak 3 behels onder meer: Alkohol mag verkoop word, onderhewig aan voorskrifte. Tabakprodukte mag steeds nie verkoop word nie….