Slegte gewoontes om te vermy in ‘n professionele omgewing
Deur Carina Bester Wanneer jy jou eie kantoor het, is jy nie noodwendig so bewus van jou kollegas se gewoontes nie, maar indien jy in ’n oopplankantoor sit, dryf dit jou heel moontlik teen die mure uit. En jy doen waarskynlik onbewustelik iets wat die persoon langs jou die piep gee. Hier is ’n lys…