Bou ’n winsgewende besigheid: 4 Maatstawwe wat wys jy maak wins (Deel 3)

Bou ’n winsgewende besigheid: 4 Maatstawwe wat wys jy maak wins (Deel 3)

In die laaste twee artikels is daar verskeie aspekte aangeraak oor wat ’n besigheid winsgewend maak. Eers verg dit beplanning en ’n realistiese begroting, jy moet elke begrotingsitem verstaan, wat die verskil is tussen bedryfsinkomstes en nie-bedryfsinkomstes en watter templaat jy kan volg. Dan is verliese bespreek en watter syfers jy in jou balansstaat en…

Bou ’n winsgewende besigheid: Stel ‘n begroting  op (Deel 1)

Bou ’n winsgewende besigheid: Stel ‘n begroting  op (Deel 1)

Om ’n winsgewende besigheid te bou moet jy die waarde van ’n begroting verstaan, dit kan ontleed, prakties implementeerbaar maak en dit kan aanpas volgens die lewensiklus waarin jou besigheid is. As jy sopas jou besigheid begin het gaan jou begroting ’n eenvoudige lys wees van wat jy gaan nodig hê as insetkoste en wat…

AfriVriendelik bied aan: Entrepreneursontbyt saam Marnus Broodryk

AfriVriendelik bied aan: Entrepreneursontbyt saam Marnus Broodryk

Marnus Broodryk is ’n bekende entrepreneur, skrywer en Shark Tank-beoordelaar. Kom geniet die oggend saam AfriVriendelik wanneer ons sakegeheime uitruil en meer oor entrepreneurskap leer. Ons stel ook ons entrepreneurskompetisie vir 2018 bekend en bied jou die geleentheid om met entrepreneurs in jou omgewing te netwerk. Pretoria Datum: 20 September 2018 Tyd: 8:00 Plek: Ivory…

Oorkom teleurstelling: Drie gevallestudies van besighede wat dit kon doen   

Oorkom teleurstelling: Drie gevallestudies van besighede wat dit kon doen  

Zig Ziglar het gesê dat dit nie gaan oor of jy val nie, maar hoe jy opstaan. ’n Teleurstelling in jou entrepreneursreis gaan nie oor die teleurstelling self nie, maar hoe jy daarop reageer. Agter elke suksesverhaal is ’n verhaal van deursettingsvermoë. Theodor Giesel se werk as kinderboek skrywer is 27 keer deur uitgewers as…

Facebook Kompetisie 2 Wenners

Facebook Kompetisie 2 Wenners

Wenners van die Boeremeisie geskenkpakke: Irene Groenewald en Natalie Holtshauzen Wenner van die Buffelsfontein vellies: Christelle Smit Let wel: Stuur asseblief jou posadres (waar jy bedags is) en selfoonnommer (waar ons jou kan kontak deur die dag) na chante.kelder@afriforum.co.za.  Indien jy die wenner is van die Buffelsfontein vellies, stuur ook of jy die dames- of…

Facebook kompetisie wenners

Facebook kompetisie wenners

Facebook kompetisie wenners Die wenners van die Idees-Vol-Vrees geskenkpakkies is:  Karin Behrens, Ria Barkhuizen en Lesna Saayman Die wenner van die Kraal geskenkpak is: Marina Scholtz Die wenners van die Is Moz Bos geskenkpakkies is:  Amanda van der Westhuizen en Marna du Toit Die wenner van die Nostalgie geskenkpak is: Angelica Liebenberg Steyn Die wenners…

End of content

End of content