Artikels
Wanneer kan insubordinasie tot ontslag lei?
Wanneer ’n werkgewer en ’n werknemer ’n dienskontrak sluit, verkry elkeen sekere regte en verpligtinge. Die werknemer het onder meer…
Gids: Hoe om lojaliteit met jou kliënte te bou
Dit is belangrik om jou kliënte gelukkig te hou – dit is immers hulle wat seker maak dat jou besigheid…
Die boustene van ’n entrepreneuriese onderneming met Daniël Malherbe
Aan die einde van 2017 het daar in die hartjie van Stellenbosch ‘n digitale agentskap, Lumico, met Daniël Malherbe aan…
Entrepreneursfokus: Anneke Joubert – Bouter Happies
Anneke Joubert se kennis van kos was beslis die inspirasie vir die totstandkoming van Bouter Happies se voedsame reeks. As…
Wat behels konstruktiewe ontslag?
Deur Inge Labuschagne Wat is konstruktiewe ontslag en hoe werk dit? Artikel 186 van die Wet op Arbeidsverhoudinge (Wet 66…
5G-tegnologie en hoe dit sakeondernemings gaan beïnvloed
Daar is baie samesweringsteorieë wat beweer dat 5G-tegnologie die oorsaak is van die COVID-19-pandemie wat tans oor die wêreld heen…
Outomatiese onbillike ontslag weens ouderdom
Deur Inge Labuschagne Volgens Artikel 187(1)(f) van die Wet op Arbeidsverhoudinge (Wet 66 van 1995, hierna “die Wet” genoem) is…
Drie tegnologies gedrewe besighede wat jy van die huis af kan begin
Met ’n sukkelende ekonomie en baie mense wat hulle werk verloor het weens die nagevolge van die COVID-19-pandemie is dit…
Entrepreneursfokus: Trudie Kasselman – Ruah
Trudie Kasselman van Kasselhof-landgoed het nog altyd daarvan gedroom om ’n veld vol laventel en roosmaryn voor haar plaashuis te…
Entrepreneursfokus: Joshuan en Desiré Hattingh – Staalwol Baardolie
Staalwol Baardolie is nie sommer net enige baardolie nie. Hul maak baardolie vir geharde staalwolbaarde – vir mans wat hul…
Entrepreneursfokus: Johannita Eksteen – Funky Ouma
Funky Ouma is ’n reeks moderne, natuurlike braai- en kooksoute wat gebruik maak van vars bestanddele in unieke kombinasies om…
Kies ’n trefferproduk om aanlyn te verkoop
Besigheidseienaars is soms geneig om bloot herhaaldelik te bly doen wat werk – vir so lank as wat dit werk…