Bou ’n reserwefonds op vir tye van onverwagse nood en/of krisisse
2020 was verseker vir die meeste Suid-Afrikaanse ondernemings en verbruikers ’n uitdagende jaar vanweë die impak van die onverwagse COVID-19-pandemie wat gepaardgegaan het met die regering se noodgedwonge implementering van inperkings en ander streng maatreëls op verskeie ekonomiese aktiwiteite tydens die grendeltydperk. Volgens die Suid-Afrikaanse Reserwebank se kwartaallikse bulletin wat in September 2020 gepubliseer is,…