Verwerping is deel van entrepreneur wees – hier is hoe jy dit hanteer
Jy is ’n entrepreneur en het ’n briljante idee. Dit voel reg, jy glo in die idee en uiteindelik kry jy die geleentheid om dit met ’n kliënt, ’n potensiële vennoot of ’n belegger te deel. Somtyds verstaan hul nie die idee nie of glo hul nie dat dit sal geldmaak nie. Soms stel hul…