Mediaverklaring: Entrepreneur van die Jaar-kompetisie: Opleiding begin volgende week
8 Junie 2022 As deel van die Entrepreneur van die Jaar-kompetisie bied AfriForum Sakenetwerk opleidingsessies aan in samewerking met Akademia oor verskeie onderwerpe wat verband hou met belangrike elemente van die entrepreneurswêreld. Die opleiding vind vanaf 13 tot 23 Junie 2022 plaas. AfriForum Sakenetwerk glo dat entrepreneurs en sake-eienaars verantwoordelikheid en eienaarskap moet neem oor…