Artikels
Wanneer mag ’n werkgewer ’n arbitrasieverhoor by die KVBA uitstel ?
Op 2 Desember 2020 het Cameron Morajane, die Direkteur van die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA), bevestig dat…
Stel doelwitte vir 2021
Die begin van ’n nuwe jaar is die ideale tyd om doelwitte te stel. Ná ’n vakansie voel ’n mens…
15 idees vir sosialemediaplasings
As jy sosiale media wil gebruik om jou sakeonderneming te bemark, moet jy kyk na watter tipe plasings jou boodskap…
Kubersekuriteit vir jou onderneming
Vir sommige ondernemings is rekenaars kern tot hulle bestaan. Ongeag jou industrie is die kans goed dat jou onderneming van…
Boekbespreking: The 4-hour workweek deur Tim Ferriss
The 4-hour workweek: Escape 9–5, live anywhere, and join the new rich i(2007) deur die entrepreneur Tim Ferriss het groot…
COVID-19 en die nuwe wêreld van tuiswerk
Die wêreld van werk verander gedurig weens verskeie faktore, waaronder hoe om dienste te lewer, hoe om nuwe tegnologie te…
Bou ’n reserwefonds op vir tye van onverwagse nood en/of krisisse
2020 was verseker vir die meeste Suid-Afrikaanse ondernemings en verbruikers ’n uitdagende jaar vanweë die impak van die onverwagse COVID-19-pandemie…
Is ’n werknemer geregtig op ’n bonus?
Dit is uit die staanspoor belangrik om te bevestig dat daar geen wetlike bepaling is wat die betaling van bonusse…
Entrepreneursfokus: Kwikstert
Kwikstert is ’n eenstop-oplossing vir bemarkingstegnologiedienste vir jou onderneming. Hul doelwit is om jou onderneming se bemarkingsvennoot te word. Dié…
Jou eie besigheid: Wat jy móét weet
Om ’n besigheid te begin is nie net om ’n goeie idee te hê nie. Jy moet die vermoë bou…
Stakings in die werkplek
Die reg om te staak word deur Artikel 23 van die Suid-Afrikaanse Grondwet aan elke werknemer verleen. Stakings word dikwels…
Hoorsêgetuienis tydens dissiplinêre verhore
Wat is hoorsêgetuienis? Dit is getuienis wat deur ’n persoon aangebied word oor ’n aangeleentheid wat hy/sy nie met sy…